Monday, June 21, 2010

Eerste wyne ooit geproe deur WWS

Die eerste proe sover ek kan onthou was op Jan '02 gehou. En hieronder is die scores. Daar was definitief 'n gebrek aan fokus soos die aand verloop het as jy na die punte kyk.

Kan julle onthou wie die proe aangebied het? & waar dit was.


Jan. ’02:
(1) Jordan Merlot 2000 - 16,3
(2) Plaisir de Merle Merlot 1999 - 15,0
Overgaauw Merlot 1999 - 15,0
(4) Robertson Cellars Merlot 2000 - 14,7
(5) Fleur du Cap Unfiltered Merlot 1998 - 13,9
(6) Morgenhof Merlot 1998 - 13,8
(7) Nederburg Reserve Malbec 1999 - 13,7
(8) Lanzerac Premium Merlot 1998 - 11,9

No comments:

Post a Comment