Tuesday, June 15, 2010

Notule: Wynproe 11 November 2009: Anderkant die berg Bonnievale/Robertson

NOTULE VAN WWS-PROE: 11 November 2009

Plek: Vierlanden
Voorsitter: Rassie
Tema: Anderkant die berg – Bonnievale/Robertson

Bywoning:

Teenwoordig Verskoning
Charl Steyn
Etienne Hamer
Tiny
Piet
Chops
Danie
Barend
Rassie
Erich Maritz (gas)

Wyn proe:

Die doel van die proe was om te fokus op 2 kultivars, een wit en een rooi, uit die Bonnievale/Robertson vallei. Die wit kultivar was Chardonnay en die rooi was hoofsaaklik Shiraz. Die wyne is blind geproe en daar was een uitskieter in die 2de flight wat plek van oorsprong aanbetref asook een uitskieter ten opsigte van kultivar.

Die punte was as volg:


Beste wyn van die aand was Bon Courage se Shiraz met ‘n gemiddelde punt van 17.33. Die lae standard afwyking dui ook daarop dat daar redelikke Konsensus is oor die wyn.

Volgende proe: jaarafsluiting by Etienne

Rassie

No comments:

Post a Comment