Monday, June 21, 2010

WYNPROE-KRING : NOTULE Donderdag 19 April 2007

Datum :
Plek : De Wet, Blouberg





1. Voorsitter - De Wet (Neef)

2. Tema - The King of Burgundy (Pinot Noir)

3. Bywoning
Teenwoordig
Verskonings
De Wet
Piet
Dave

Maree

Steyn

Barend

Hammer

Etienne

Tiny

Jacus

Jaco Gouws (gas)



4. Wyne geproe
· Aangeheg is ’n bladsy met meer inligting oor Pinot Noir (verskoon asseblief die brits, maar het gedog dis goeie oefening vir Piet Boer).
· Prys van wyne het gewissel van R35 tot R235.
· Die better wyne van die aand was Hamilton Russell (alhoewel saamgestem is dat vir sy prys dit nie die moeite werd is nie) en Fiona (van Somerset Wes). Vir sy prysklas van R35 het Robertson verbasend goed gedoen.
· Een van die interessante opmerkings van die aand was ’10-us’ (Tinus, aka Chops as dit by punte toeken kom) se 10 punt vir Haute Cabriere.
· Ek het ongelukkig die finale punte verloor, en het dus die wyne as laag (L), gemiddeld (G) of hoog (H) gepunt:


Landgoed
Kultivar
Oesjaar
Punt
1.
Thandi (Grabouw)
Pinot Noir
2006
L
2.
Robertson
Pinot Noir
2005
G/H
3.
Muratie
Pinot Noir
2001
L/G
4.
Fiona (Somerset Wes)
Pinot Noir
2005
G/H
5.
Meerlust
Pinot Noir
2002
G
6.
Haute Cabriere
Pinot Noir
2004
G/H
7.
Hamilton Russell
Pinot Noir
2005
H
8.
Paul Cluver
Pinot Noir
2006
G
9.
Boschendal*
Chardonnay/Pinot Noir
2006

* Nie amptelik deel van die proe, maar voor die tyd en saam met ete gedrink.

5. Ander punte op die agenda
· Afskeidsgeskenk – daar is besluit om in die toekoms vir elke lid wat die groep verlaat ’n boks wyn bymekaar te maak (elke oorblywende lid skenk een bottel), as bedanking vir al die moeite in die verlede. Almal word dus versoek om ’n bottel wyn na die volgende proe te bring, as bedanking aan PD.
· Wegnaweek – daar is besluit om die wegnaweek tydens die Wacky Wine Weekend in Robertson (1-3 Junie) te hou. De Wet sal solank Kalkoennes teen R1500 (R150 per paartjie) vir die hele naweek bespreek. Die idee is dat almal probeer om die Saterdagaand daar te wees. Hammer het voorgestel dat ons op ‘n ‘verloop’ van die naweek (veral die Saterdag) besluit, sodat almal met tyd kan inval by die naweek. Jacus het voorlopig verskoning gamaak dat hy nie die naweek kan bywoon nie.

6. Persoonlik
· Geluk aan Piet se laaitie wat oppad is.

7. Volgende proee
· Donderdag 3 Mei: Etienne
· Donderdag 31 Mei: Jacus
· Vryadag 1 – Sondag 3 Junie: Wegnaweek in Robertson
· Donderdag 5 Julie: Piet
· Donderdag 2 Augustus: Hammer

Pinot Noir
– The king of Burgundy –


‘Every great pinot noir, there are a dozen poor or mediocre versions’


Planted: 18th (out of 81) most planted cultivar in SA.
600 hector (2.1 million plants)
60% in Stellenbosch and Paarl area

Climate: Pinot Noir prefers a cool climate, with its fine, delicate aroma and flavor disappearing when grown in warmer climes.

Age: It is an ancient variety notorious for having dozens of inferior mutations (clones), which likely account for much of the insipid wine produced in its name around the world. Mix of …

Colour: Light in colour. A thin-skinned, early ripener, pinot noir is prone to a host of viticultural maladies. It is also difficult to vinify, with the vintner’s primary challenge to draw sufficient color and flavor from the grape skins without extracting too much astringent tannin.

Taste: Strawberry, raspberry, black cherry, tea, mint, violets, oriental spices, and silky, ethereal flavors.

Wood: The best pinot noirs benefit from judicious aging in high-quality French oak barrels.

Food: Salmon, chicken, ham, and lamb dishes.

No comments:

Post a Comment